Tuisopvoeding

Ek is 'n ma wat ons kinders tuis opvoed.
       Op hierdie en ander bladsye hieraan gekoppel, wil ek enkele van die gedagtes wat ek oor tuisopvoeding het, met lesers en belangstellendes deel.

In die verlede (my vorige lewe by blat.co.za) het ek baie oor TO geskryf op my kuierwerf. Blogspot laat my egter nie toe om so te speel soos wat ek by blat gedoen het nie, daarom is hier net 'n skakel na die nuwe webwerf wat ek aan't skrywe is oor Tuisopvoeding in ons huis.

Vir 'n inskrywing spesifiek oor die GED, kliek hier.

Unschool:
      *  die verskil tussen Unschool en Deschool
      *  Unschool - Selfleer
      *  Lees en skryf