Wednesday, March 29, 2017

'n Bosveldse Bos-troue (deel 4)

5. Die onthaal voorbereidings (vervolg)

Die uitdaging het gelĂȘ in die blote grote van die onthaal....

Ek het nog altyd die moderne neiging om 'n troukaartjie te bewoord met:
"Jammer, geen kinders" verpes.