Tuesday, March 28, 2017

'n Bosveldse Bos-troue (deel 3)

4. Tydens die diens-goedjies.

Knielkussinkies

"Ag, nee, regtig ma! Ek wil dit nie hĂȘ nie.
Alles is plaas en 'plein' - ek soek nie satyn, kant, 
frille en valle nie. In elk geval, hoekom moet ons kniel?"