Saturday, April 8, 2017

'n Bosveldse Bos-troue (Deel 8)

In hierdie inskrywing is heelwat
skyfievertonings en videos.

Kliek asb op die speelteken (►)
by beide om te kyk.

Jy kan dit ook op die volskerm kyk, kyk maar na die kleiner tekentjies watter een dit is.

Huweliksbevestiging

Die lang wag het sy merk gelaat...
Nie net op die gaste nie, maar die arme bruidegom het goed gesweet:

The wait was very long, the poor groom....




En dan, uiteindelik, daag sy op...



Die twee jonger broers moet die deure toemaak en weer vir haar oopmaak.

The younger brothers had to open the doors for Leticia and daddy.





Pappa se hart staan op sy gesig geskrywe.




Hierdie één foto....
Dit spreek boekdele...

But this one photo...
it speaks to me.

Dis net vir my só 'n mooi foto.
Sy wat so opgewonde is, afwagting en liefde op haar gesig.
Pa wat die bruidegom so onderdeur loer, sy hand beskermend op sy dogter se skouer.
So asof hy dinge heroorweeg.

almost as if daddy wants to hold her back,
keeping an eye on the man who wants to make her his wife.
And she seems so radiant, so happy and full of love.







Dominee spreek hulle toe uit Genesis 2.
God het vir die man 'n hulp gemaak wat by hom pas.
En God bring die hulp na die man toe.

The minister read from Genesis 2
How God made a helpmeet for the man, 
and brought her to him

Die volgende groep foto's is alles tydens die diens geneem.


Daarna het hulle gekniel en dominee spreek die seën oor hulle uit...
en die kussings was toe tog gebruik!

They knelt and the minister blessed them and the congregation









2 comments:

  1. Ag dit was pragtig! Weereens dankie dat jy hulle groot dag met ons gedeel het.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Een groot plesier, Elize. Dit was net so mooi en Leticia het soveel ingesit om dit 'n sukses te maak. Ek kan mos nie daaroor stilbly nie!?

      Delete