tag:blogger.com,1999:blog-1898736071433334907.post6054994493199459216..comments2022-09-03T21:27:44.806+02:00Comments on Ek en my huis.... ons sal die Here dien: AfwagtingHuisvrouhttp://www.blogger.com/profile/08683408653166432591noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-1898736071433334907.post-61046597691896464582017-05-01T13:50:58.460+02:002017-05-01T13:50:58.460+02:00Oppad see toe MOET jy asb. hier by ons stop vir &#...Oppad see toe MOET jy asb. hier by ons stop vir 'n koffie/tee. 'n Asemskeppie voor jy die laaste uur of twee aandurf.<br />Ek is net so lief vir die see, en bly redelik naby, maar ons kom amper nooit by die strand nie. My skoonma kom nou elke jaar af om hier fiets te ry, dan wag ek en die seuns vir haar en my man om klaar fiets te ry. Ons spandeer die oggend op die strand, soms soos gister, vir twee ure in die vlak waters waar ek die twee manne moet gryp en vashou voor hul ingesleep word, ander kere is hul net besig om te bou in die sand. Maar dis so vroeg oggend, en ek verkyk my aan die son wat opkom en verdrink in die stilte van die oggend - so met brekende golwe, voƫls in die lug, en hier en daar 'n stem in die lug.ElizevdMhttps://www.blogger.com/profile/18004283206000942106noreply@blogger.com