tag:blogger.com,1999:blog-1898736071433334907.post247538148253919879..comments2022-09-03T21:27:44.806+02:00Comments on Ek en my huis.... ons sal die Here dien: Hoofpyn of hartseer?Huisvrouhttp://www.blogger.com/profile/08683408653166432591noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-1898736071433334907.post-35477028806453425852017-05-09T18:23:58.042+02:002017-05-09T18:23:58.042+02:00Ek stem so saam met wat jy beskryf. Nou op 8jr kry...Ek stem so saam met wat jy beskryf. Nou op 8jr kry my jongste miskien nou en dan pakslae, wanneer dit nodig is, as hy ongehoorsaam is, maar my oudste van 10 kry min pak, want dis nie meer nodig nie. Soos jy sê, kry die hoofpyn en dissipline goed geleer wanneer hulle jonk is, dan word dit makliker soos hul groot word.

Lol, ek moet ook sê, my oudste (nou 10jr), wil nou net tiener word (12-13jr), want hy sien ander kinders van daardie ouderdom wat hulle wip en "cool" antwoorde aan hul ouers toesnou. Ek het hom eendag eenkant toe geneem en hom mooi verduidelik wat sal gebeur as hy so teenoor my of sy pa optree. Hy het my groot-oog aangekyk en gevra nou wat is die doel van tiener wees. Toe antwoord ek hom iets wat 'n ander ouer my geleer het: die term moet eintlik "jong volwassene" of "leerling volwassene" wees. Dit is wanneer jy begin om die verantwoordelikheid van 'n volwassene begin dra, wanneer daar meer van jou verwag word, en as jy daaraan voldoen, respek verdien, kan jy meer vryhede verdien. Niks word net gegee nie. Maar ek hoop ek onthou dit in die volgende paar jaar oppad na daardie mylpaal waarna hy so uitsien.ElizevdMhttps://www.blogger.com/profile/18004283206000942106noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1898736071433334907.post-81440648380764191372017-05-09T15:25:31.615+02:002017-05-09T15:25:31.615+02:00:-)
Enige tyd Lucy... En jul kinders is die pragt...:-)
Enige tyd Lucy... En jul kinders is die pragtige resultaat van hul streng opvoeding. Mag hulle dit ook weer op jul kleinkinders toepas.Huisvrouhttps://www.blogger.com/profile/08683408653166432591noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1898736071433334907.post-5859623873058262842017-05-09T14:01:52.029+02:002017-05-09T14:01:52.029+02:00Mag ek hierdie stuk asb leen om vir my kinders te ...Mag ek hierdie stuk asb leen om vir my kinders te wys dat ons nie al ouers is wat so "streng" met hulle kinders is.
asseblief
LucyAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/16700074260075391606noreply@blogger.com